1.4. SA Friesperdteler Beste Ter WêreldAuthor: Farmer's Weekly Date Published: 17 November 2015 2843Die Friesperdstoetery Doorndraai, 'n lid van die Friesperd Stamboek van Suid Afrika (FPSSA) wat geaffilieer is by die Koninklike Het Friesch Paarden Stamboek, KFPS), het vandeesmaand die eerste stoetery geword wat as Teler van die Jaar aangewys is.
Learn more