Tydens die Algemene Jaarvergadering in November het oom Pieter Loubser uitgetree as raadslid. Oom Pieter is al 31 jaar lid van die genootskap en is vereer as lewenslange president van die genootskap. Learn more
Die Friesperdstoetery Doorndraai, 'n lid van die Friesperd Stamboek van Suid Afrika (FPSSA) wat geaffilieer is by die Koninklike Het Friesch Paarden Stamboek, KFPS), het vandeesmaand die eerste stoetery geword wat as Teler van die Jaar aangewys is. Learn more
3. Merike se storie Author: Wessel Basson Date Published: 17 November 2015 2825
Moet nooit opgee met 'n vul wat te vroeg gebore is nie Op 11 September 2012 begin Amerins fan Fjildsicht rond draai. En ons weet, nou is hier moeilikheid... Sy is ses weke te vroeg!
Learn more
Dié streekkampioenskappe het van 30 April tot 3 Mei vanjaar plaasgevind. Goeie perde het oor vier dae dit uitgespook om as kampioene in hul onderskeie klasse gekroon te word. Learn more