National Friesian Championship 2016

National Friesian Championship 2016
START DATE: 02 May 2016 - END DATE: 05 May 2016 - LOCATION: Bloem Show, Bloemfontein

Facebook Twitter Google +

Friesperd Nasionale Kampioenskappe Bloem skou

2 Mei tot 5 Mei 2016
 
Kontak Persoon:

Johnny Moore
Tel: 083 280 6206
E-pos:  0832806206@mtnlaoded.co.za
Elna Lötter by die kantoor:
Tel: 051 410 0954
Faks: 086 573 1021
E-pos: elna@studbook.co.za

Kostes              

Inskrywingsgeld: R150 per klas
Plus R 150-00 terrein heffing & stal fooi per perd
Week Toegangs armbandjies R115 Volwassenes, R55 per kind, Grooms R115
Dagkaartjies R45 
Voertuig kaartjies A Staanplek in arena R65 en B kaartjie by stalle R50

Belangrik

Sluitingsdatum vir inskrywings is op 11 April 2016

  1. Laat inskrywings sal teen `n R100-00 boete asook die R150 inskrywingsgeld gehef word.
  2. Fooie wat inskrywings moet vergesel.
    Inskrywingsgeld: R 150-00 per klas.  Stal fooi per perd: R 150-00
    Toegangs armbandjies R115 Volwassenes, R55 per kind, Grooms R115
    Voertuig kaartjies A Staanplek in arena R65 en B kaartjie by stalle R50
  3. Betalings moet gemaak word aan Friesian Horse Breeders Society of SA
    Bank besonderhede
    Naam van bank: Absa
    Rekening naam: Friesian Horse Breeders Society of SA
    Rekening Nr:9259274669
    Spaar rekening
    Takkode:632005

Alle besonderhede op die bankgestempelde deposito strokie moet leesbaar wees.
Faks asseblief die strokie tesame met u inskrywing vorm na 086 573 1021 of epos na elna@studbook.co.za
          
LET OP DIE VOLGENDE PUNTE:  BETREKKING OP SKOUKLASSE:

  1. Kinderklasse(driegang en enkeltuig) mag slegs merries en reun perde toegelaat word.
  2. Geen kruis inskrywings word toegelaat met enkeltuig en siertuig nie.
  3. Groot kampioenskap klasse(junior en senior perde) eienaar se eie keuse.
  4. Inskrywings moet met afskrif van geboorte of aantekening sertifikaat vergesel word.
  5. Alle klasse is tradisioneel behalwe as anders vermeld
     


EVENT INDEX  UPCOMING EVENTS  BACK TO TOP

© Copyright Friesian Horse Breeders Society 2024. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Friesian Horse Breeders Society.