National Friesian Championship 2017

National Friesian Championship 2017
START DATE: 01 May 2017 - END DATE: 04 May 2017 - LOCATION: Bloem Show, Bloemfontein

Facebook Twitter Google +

Friesperd Nasionale Kampioenskappe Bloem skou

1 Mei tot 4 Mei 2016
 
Kontak Persoon:

Johnny Moore
Tel: 083 280 6206
E-pos:  0832806206@mtnlaoded.co.za
Elna Lötter by die kantoor:
Tel: 051 410 0954
Faks: 086 573 1021
E-pos: elna@studbook.co.za

 

Uitslae

Die Nasionale Friesperd-kampioenskapsbyeenkoms het in Bloemfontein plaasgevind. Daar was nagenoeg 200 perde wat sake uitgespook het om as kampioene in hul verskeie klasse bekroon te word.

SA Friesperd Kampioenskappe 2017

Senior kampioenhings, Teun T. Eienaar: Mnr. Frik van Greune (sel 082 410 1497), Fremar-stoetery, Vereeniging. Vertoner: Mnr. Plaatjie Darison.

SA Friesperd Kampioenskappe 2017

Senior kampioen (enkeltuig), Jansie Adonis. Eienaar: Jansie-stoetery (sel 082 490 1930), Ventersburg. Vertoner: Mnr. Pitso Letsoenyo.

SA Friesperd Kampioenskappe 2017

Senior kampioen (siertuig), Eagle. Eienaar en vertoner: Mnr. Johnny Moore (sel 083 280 6206), Jorami-stoetery, Bloemfontein.

SA Friesperd Kampioenskappe 2017

Senior kampioen (driegang), Bjorn V/H Galgendaal. Eienaar: Mnr. Klaas Venter (sel 082 870 2912), Kavalo-stoetery, Heidelberg (Gauteng). Vertoner: Mnr. Victor Botha.

SA Friesperd Kampioenskappe 2017

enior kampioen (plesierperd), Zwittse. Eienaar: Mnr. Klaas Venter, Kavalo-stoetery, Heidelberg (Gauteng). Vertoner: Me. Dale Britz.

SA Friesperd Kampioenskappe 2017

Senior kampioene (tandem), Mooi Blou Midnight en Noordhoek Berdine. Eienaar en vertoner: Mnr. Arno van der Merwe (sel 072 418 7333), Arra-stoetery, Rustenburg.

SA Friesperd Kampioenskappe 2017

Senior kampioene (dubbeltuig), Daniqua en Runetta. Eienaar: Jansie-stoetery, Ventersburg. Vertoner: Mnr. Pitso Letsoenyo.

SA Friesperd Kampioenskappe 2017

Senior kampioene (vierspan), Juanita, Corrie, Daniqua en Runetta. Eienaar: Jansie-stoetery, Ventersburg. Vertoner: Mnr. Brendon Swarts.

SA Friesperd Kampioenskappe 2017

Algehele kampioene (klawer), Mooi Blou Midnight, Perdeprag Yvette en Noordhoek Berdine. Eienaar en vertoner: Mnr. Arno van der Merwe (sel 072 418 7333), Arra-stoetery, Rustenburg.

SA Friesperd Kampioenskappe 2017

Kampioen (driegang, universeel), Ludwig. Eienaar: Mnr. Armand van der Merwe (sel 083 448 6171), Arra-stoetery, Rustenburg. Vertoner: Me. Aroné van der Merwe.

SA Friesperd Kampioenskappe 2017

Kampioen (driegang, ryperd, kinders 18 jaar en jonger), Lorima Wenke. Eienaar: Mnr. Johnny Moore, Jorami-stoetery, Bloemfontein. Vertoner: Me. Lymari Moore.

SA Friesperd Kampioenskappe 2017

Junior kampioen (driegang), Pulsar van Henson. Eienaar: Me. Mari Rossouw (sel 082 888 8285), Meulsteenvlei-Friesperdstoetery, Nieuwoudtville. Vertoner: Mnr. Victor Botha.

SA Friesperd Kampioenskappe 2017

unior kampioenhings, Pela Gracia Palcher. Eienaar: Jansie-stoetery, Ventersburg. Vertoner: Mnr. Brendon Swart.<

SA Friesperd Kampioenskappe 2017

Junior kampioenmerrie, Rustig. Eienaar: Jansie-stoetery, Ventersburg. Vertoner: Mnr. Brendon Swart.

SA Friesperd Kampioenskappe 2017

Junior kampioen (enkeltuig), Jansie Pedro. Eienaar: Jansie-stoetery, Ventersburg. Vertoner: Mnr. Joseph Mabo.

SA Friesperd Kampioenskappe 2017

Junior kampioen (siertuig), Jansie Malcolm. Eienaar: Jansie-stoetery, Ventersburg. Vertoner: Mnr. Otto Bekkers.

 

 

DOCUMENTS TO DOWNLOAD


# Name Description
1. SA Friesperd Nasionale Kampioenskappe Uitslae .pdf

  Left click the document name to view the document or Right click the document name and Select Save Target as... to download the document to your computer.



EVENT INDEX  UPCOMING EVENTS  BACK TO TOP

© Copyright Friesian Horse Breeders Society 2025. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Friesian Horse Breeders Society.