Friesian Horse Vaalharts Pekan Fees 2018

Vaalharts Pekan Fees - Magogong Skou 2018
START DATE: 19 Oct 2018 - END DATE: 20 Oct 2018 - LOCATION: Magogong

Facebook Twitter Google +

 

Beste Vertoner,

Ons nooi u hiermee vriendelik uit om te kom skou op 19 – 20 Oktober 2018. Ons maak voorsiening vir Saalperde, Hackneys, Hackney Ponies en Friesperde en hoop om 'n groot sukses daarvan te maak.

Ons sal u weereens hierdie jaar van 1 baal lusern voorsien, vir elke perd wat u aflaai.

Dan nooi ons ook alle vertoners uit om ons Donderdag, die 18de Oktober 2018 te vergesel na ‘n Borge en Vertoners Braai. Kom asb en geniet hierdie geleentheid saam met ons!

Rond bewegende voertuie bly ‘n problem op die terrein, veral ten opsigte van die versamel area. Niemand sal sonder ‘n voertuig kaartjie kan inkom nie. Ons vra asb. almal se samewerking in hierdie verband.

Ingesluit vind u ons Program en 2 Inskrywingsvorms wat u asseblief volledig moet invul. Stuur asseblief die volgende 3 vorms so gou moontlik aan ons terug:
1 Inskrywings Vorm;
2 Opsomming: Inskrywings en Toegang Vorm;
3 Bewys van Betaling

Stuur asseblief volledige inskrywings teen laatste 6 Oktober 2018 aan ons terug, om ons in staat te stel om al die inskrywings te verwerk.

INSKRYWINGSFOOIE

R150-00 per Inskrywing
R 20-00 Nommer Deposito
R150-00 Toegang vir al 2 dae/persoon
 

AKKOMODASIE

Karavaanstaanplek beskikbaar Gratis
Tusk Taung 053-994 1820
Weltevrede Gastehuis 053-474 0644
Baron's Lodge 053-474 0077
Bean Gastehuis 082 939 3026
Cherry on Top 084 580 3619
The Grove 084 582 4881
Zanmar 082 371 5342
 

NEEM KENNIS

Geen stalbesprekings sal gedoen word sonder ontvangs van die relevante inskrywingsvorms nie.

Stal Besprekings & Navrae:
Dirkie Mc Kenzie 082 326 9117
dirkie@swartkat.co.za  

Bankbesonderhede:
Rek. Naam: Magogong Kuierfees
Rek. No.: 14 585 8766
Bank: Standard Bank
Bank Tak: Hartswater

Ons sien daarna uit om u almal in Magogong te verwelkom!!

 

Magogon Show 2018

 

DOCUMENTS TO DOWNLOAD


# Name Description
1. Magogong Inskrywingsvorm Download in pdf format
2. Magogong Opsomming Vorm Download in pdf format
3. Magogong Friesian Show Classes Download in pdf format

  Left click the document name to view the document or Right click the document name and Select Save Target as... to download the document to your computer.



EVENT INDEX  PAST EVENTS  BACK TO TOP

© Copyright Friesian Horse Breeders Society 2024. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Friesian Horse Breeders Society.