Friesperd Skou | Friesian Horse Shows | Victoria-Wes Landbou Skou

Victoria-Wes Landbou Skou
START DATE: 09 Feb 2018 - END DATE: 10 Feb 2018 - LOCATION: Victoria-Wes Skougronde

Facebook Twitter Google +

 

Goeiedag alle Afrigters, Amateurs, Vertoners en Perdeliefhebbers

Dit is een van die dae weer tyd vir Victoria-Wes Landbouskou, wat DV sal plaasvind vanaf 9 tot 10 Februarie 2018, te Victoria-Wes Skougronde.
 
Ons beoog om vir die 2018 skou nie net topgehalte saalperde te skou nie, maar ook Vlame en Friese, so ons stalle gaan beslis vol wees. Skryf dus betyds in en stuur volledige inskrywings en betalingsbewys na barnardbelinda96@gmail.com vir aandag Belinda Barnard, om jou stalle te verseker. GEEN telefoniese besprekings kan gedoen word nie asseblief - stalle word slegs toegeken wanneer skriftelike inskrywings en betaling ontvang is.
 
Ons sien uit daarna om julle almal op Victoria-Wes te ontvang en om dit ñ skou te maak om te onthou! Nooi julle vriende en ondersteuners saam, sodat ons soveel moontlik toeskouers het om ons diere te ondersteun.
 
Vir enige verdere navrae, kontak gerus Belinda Barnard 076 695 7648 of epos na barnardbelinda96@gmail.com
 
Vriendelike Skougroete,
Victoria-Wes Skoukomitee

 

DOCUMENTS TO DOWNLOAD


# Name Description
1. Victoria Wes Skou Inskrywingsvorm .pdf
2. Victoria Wes Skou Opsomming .pdf
3. Victoria Wes Skou Program .pdf
4. Victoria Wes Skou Vrywaring en Onderneming .pdf
5. Victoria Wes Skou Gastehuise .pdf

  Left click the document name to view the document or Right click the document name and Select Save Target as... to download the document to your computer.



EVENT INDEX  PAST EVENTS  BACK TO TOP

© Copyright Friesian Horse Breeders Society 2024. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Friesian Horse Breeders Society.