Friesian Horse Breeders' Society Publications

Friesian Horse Breeders' Society Publications

1. Articles

1.1. Friesperde wys hul passies
Author: Landbouweekblad    Date Published: 09 November 2018 1695


Dié streekkampioenskappe het van 30 April tot 3 Mei vanjaar plaasgevind. Goeie perde het oor vier dae dit uitgespook om as kampioene in hul onderskeie klasse gekroon te word. Learn more

1.2. Oom Pieter se afskeid en aftrede
Author: Pieter Loubser    Date Published: 18 November 2016 2965


Tydens die Algemene Jaarvergadering in November het oom Pieter Loubser uitgetree as raadslid. Oom Pieter is al 31 jaar lid van die genootskap en is vereer as lewenslange president van die genootskap. Learn more

1.3. Merike se storie
Author: Wessel Basson    Date Published: 17 November 2015 2570


Moet nooit opgee met 'n vul wat te vroeg gebore is nie
Op 11 September 2012 begin Amerins fan Fjildsicht rond draai. En ons weet, nou is hier moeilikheid... Sy is ses weke te vroeg!  Learn more

1.4. SA Friesperdteler Beste Ter Wêreld
Author: Farmer's Weekly    Date Published: 17 November 2015 2663


Die Friesperdstoetery Doorndraai, 'n lid van die Friesperd Stamboek van Suid Afrika (FPSSA) wat geaffilieer is by die Koninklike Het Friesch Paarden Stamboek, KFPS), het vandeesmaand die eerste stoetery geword wat as Teler van die Jaar aangewys is. Learn more

2. Journals

2.1. Friesian Horse Breeder's Society 2019 Journal
Author: Friesian Horse Breeders' Society    Date Published: 13 December 2019 1040


You can download or read the 2019 Journal for important information and interesting articles. Learn more

2.2. Friesian Horse Breeder's Society 2013 Journal
Author: Friesian Horse Breeders' Society    Date Published: 17 November 2015 2293


You can download or read the 2013 Journal for important information and interesting articles. Learn more

© Copyright Friesian Horse Breeders Society 2024. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Friesian Horse Breeders Society.